Brendan Mullin steel glo €578 000

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brendan Mullin in sy speeldae vir Ierland.  Foto: Getty Images
Brendan Mullin in sy speeldae vir Ierland. Foto: Getty Images

Die voormalige Ierse toetsspeler Brendan Mullin het in die hof in Dublin verskyn op aanklagte dat hy €578 000 by die Bank of Ireland gesteel het.

Die BBC berig Mullin, ’n voormalige Britse en Ierse Leeus-senter, het in die hof verskyn ná ’n ondersoek deur die Ierse polisie se buro vir finansiële misdaad.

Die 57-jarige Mullin staan tereg op nege klagtes nadat hy na bewering tussen 2011 en 2013 €578 000 by die Bank of Ireland gesteel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 27/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,787.08
-0.3%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,988.00
-1.0%
Platinum
1,020.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos