Henry: ‘Sonder flair sal Leeus nie wen’

akkreditasie
Graham Henry het in 2019 vir Kanada by die WB-toernooi in Japan as hulpafrigter bygestaan nadat hy jare lank aan die stuur van die All Blacks was. Foto: Getty Images
Graham Henry het in 2019 vir Kanada by die WB-toernooi in Japan as hulpafrigter bygestaan nadat hy jare lank aan die stuur van die All Blacks was. Foto: Getty Images

As die Britse en Ierse Leeus Saterdag in Kaapstad in die derde toets nie meer aanvallend speel nie, gaan hulle die reeks teen die Springbokke verloor.

Dit is die mening van Graham Henry, voormalige afrigter van die Leeus, wat ook groot sukses as breier van die All Blacks se rugbyspan behaal het.

“As die Leeus nie hul wedstrydplan verander en die bal meer gebruik nie, dink ek nie hulle sal die uitslag kry wat hulle wil hê nie,” het die 75-jarige Henry Maandag op The Breakdown op Sky Sports gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos