‘Kwagga nie só anders as Duane’

akkreditasie
Kwagga Smith stoei met die Bulle se Zak Burger in die SA A-span se kragmeting met die Ligbloues die afgelope naweek in Kaapstad.  Foto: Gallo Images
Kwagga Smith stoei met die Bulle se Zak Burger in die SA A-span se kragmeting met die Ligbloues die afgelope naweek in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Al is daar ’n verskil van 22 kilogram (of 73 Spur-biefstukke) en 13 sentimeter tussen die twee, glo die Springbok-afrigter dat Kwagga Smith ’n soortgelyke rol as Duane Vermeulen kan vertolk.

Smith het die verantwoordelikheid om die beseerde Vermeulen se nr. 8-trui in Saterdag se eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus in Kaapstad te dra.

Hoewel hy op 1,80 m en 95 kilogram ’n ander tipe speler is as Vermeulen, met sy groot figuur van 1,93 m en 117 kg, is daar tog ooreenkomste tussen die twee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 101/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 105/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.55
+0.5%
Silwer
23.93
+1.2%
Palladium
2,086.83
-1.1%
Platinum
1,044.19
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos