Britse Leeus: ‘Blasers verdien respek’

akkreditasie
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA - JULY 30: General view during the British and Irish Lions captains run at Cape Town Stadium on July 30, 2021 in Cape Town, South Africa. (Photo by Ashley Vlotman/Gallo Images)
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA - JULY 30: General view during the British and Irish Lions captains run at Cape Town Stadium on July 30, 2021 in Cape Town, South Africa. (Photo by Ashley Vlotman/Gallo Images)

Sy portefeulje is die voorspelers, maar Robin McBryde het Vrydag, aan die vooraand van die tweede toets tussen die Springbokke en Britse en Ierse Leeus, veel meer oor skeidsregters gepraat.

Nie uit vrye wil nie. Trouens, hy sê hy en die res van die Leeus se afrigtingspan het nog nie eens Rassie Erasmus se video oor die blaserblapse gekyk nie.

Maar die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se direkteur van rugby se opspraakwekkende uur lange video is nie ’n onderwerp wat rugbyskrywers wil laat vaar nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.2%
Rand - Pond
20.44
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,790.73
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.50
+0.2%
Platinum
1,026.00
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos