'Rassie het nie video laat uitlek'

akkreditasie
Rassie Erasmus se regsverteenwoordiger, Frikkie Erasmus, sê SA Rugby se direkteur van rugby het nie self die video waarin wedstrydbeamptes gekritiseer word, aanlyn gelaai nie. Foto: Gallo Images
Rassie Erasmus se regsverteenwoordiger, Frikkie Erasmus, sê SA Rugby se direkteur van rugby het nie self die video waarin wedstrydbeamptes gekritiseer word, aanlyn gelaai nie. Foto: Gallo Images

Die Rassie Erasmus-videosage het Donderdag ’n dramatiese wending geneem toe sy prokureur ontken het dat Rassie self die beeldmateriaal waarin wedstrydbeamptes gekritiseer word, aanlyn gelaai het.

Volgens Erasmus se prokureur, Frikkie Erasmus, het Rassie die video uitsluitlik na Wêreldrugby en die skeidsregter vir die eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus, Nic Berry, gestuur.

“Ek kan kategories sê dat Rassie dit nie laat uitlek het nie,” het Frikkie Erasmus aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos