Rassie kla op Twitter oor Kolbe-voorval

akkreditasie
Die Springbokke se 'waterdraer', Rassie Erasmus, Saterdagaand op die veld gedurende die eerste toets tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus in die Kaapstad-stadion.  Foto: Gallo Images
Die Springbokke se 'waterdraer', Rassie Erasmus, Saterdagaand op die veld gedurende die eerste toets tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus in die Kaapstad-stadion. Foto: Gallo Images

Een ding is seker ná Saterdag se eerste toets tussen die Springbokke en die Britse Leeus: Die volgende twee weke sal nie – op of van die veld af – ’n saai affêre wees nie.

Rassie Erasmus het hom Maandag weer tot Twitter gewend om die ontevredenheid in die Springbok-kamp subtiel aan die groot klok te hang.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby het ’n videogreep gedeel van Cheslin Kolbe, die Bok-vleuel, wat hard op sy rug val nadat hy onder ’n hangskop om besit meegeding het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.1%
Rand - Pond
20.44
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,787.57
-0.3%
Silwer
24.00
-0.7%
Palladium
2,013.00
+0.2%
Platinum
1,025.00
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos