Rugbykampioenskap

100ste toets ‘net nog ’n wedstryd’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Duane Vermeulen tydens die toets teen die Wallabies in Brisbane. Foto: Getty Images
Duane Vermeulen tydens die toets teen die Wallabies in Brisbane. Foto: Getty Images

Die Springbokke probeer om nie te veel aandag te skenk aan die geskiedkundige aard van Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen die All Blacks in Townsville nie.

Dit is weliswaar die 100ste toets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland, maar om daarop te fokus, sê die agtsteman Duane Vermeulen, is geskiedskrywers se taak.

“Ons moet dit net vat as nog ’n toets. Die geskiedenisboeke sal vir jou sê dit is die 100ste toets. Ons wil net meeding in die Rugbykampioenskap,” het Vermeulen Dinsdag gesê. Nege van sy 55 toetse was teen die All Blacks. Hy het hulle nog net een keer geklop en was in een gelykop-uitslag in aksie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos