Rugbykampioenskap

All Black-snellers hou Bokke paraat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kwagga Smith by die Bokke se kapteinsoefening voor die toets teen die All Blacks. Foto: Gallo Images
Kwagga Smith by die Bokke se kapteinsoefening voor die toets teen die All Blacks. Foto: Gallo Images

George Bridge, Will Jordan en Jordie Barrett – die All Blacks se agterste driehoek vir Saterdag se toets teen die Springbokke in Townsville – het twee goed gemeen.

Eerstens: Hulle is elkeen skitterend onder die hoë bal. Tweedens: Met ruimte en tyd kan hulle enige verdedigingslinie in repies skeur.

Beteken dit die Bokke gaan minder skop? Nee. Inteendeel – die Bokke gaan waarskynlik meer skop as verlede week teen die Wallabies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos