Rugbykampioenskap

All Black-uitdaging ‘sal Bokke aanvuur’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Springbokke se dissipline het hulle in die tweede toets teen die Wallabies nogmaals in die steek gelaat. Hier word Faf de Klerk vir 10 minute van die veld gestuur. Deon Davids, die Bokke se hulpafrigter, sê dié kwessie word indringend in spangeledere bespreek. Foto: Getty Images
Die Springbokke se dissipline het hulle in die tweede toets teen die Wallabies nogmaals in die steek gelaat. Hier word Faf de Klerk vir 10 minute van die veld gestuur. Deon Davids, die Bokke se hulpafrigter, sê dié kwessie word indringend in spangeledere bespreek. Foto: Getty Images

Staan terug, haal die emosie uit en kyk vorentoe.

Ná Saterdag se tweede agtereenvolgende nederlaag teen die Wallabies in die Rugbykampioenskap, is dít die Springbokke se benadering, sê die hulpbreier Deon Davids.

Jy kan immers nie tob oor die verlede wanneer die All Blacks die naweek op jou wag nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos