Rugbykampioenskap

All Blacks kies McKenzie op losskakel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Damian McKenzie kry eindelik weer ’n kans op losskakel in die All Blacks se beginspan. McKenzie kan die Poemas Saterdag met sy onvoorspelbaarheid kwaai aan die raai hou. Foto: Getty Images
Damian McKenzie kry eindelik weer ’n kans op losskakel in die All Blacks se beginspan. McKenzie kan die Poemas Saterdag met sy onvoorspelbaarheid kwaai aan die raai hou. Foto: Getty Images

Damian McKenzie sal hierdie naweek vir die eerste keer in drie jaar weer ’n toets vir die All Blacks op losskakel begin.

Die All Blacks pak Argentinië Saterdag in Brisbane en hul afrigter, Ian Foster, het sy span vir dié kragmeting ’n bietjie geskommel.

McKenzie het in 2018 laas die All Blacks se nr. 10-trui gedra toe die Nieu-Seelanders Frankryk met 49-14 in Dunedin afgeslag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos