Rugbykampioenskap

All Blacks verander 8 vir Bok-toets

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ardie Savea, kaptein, lei die All Blacks se haka.  Foto: Getty Images
Ardie Savea, kaptein, lei die All Blacks se haka. Foto: Getty Images

Ian Foster, afrigter van die All Blacks, het soos verwag ’n klomp veranderinge gemaak aan die span wat Argentinië verlede naweek met 36-13 geklop het deur agt vars spelers te kies vir Saterdag se Rugbykampioenskaptoets teen die Springbokke.

Daar is ses veranderinge voorlangs waar slegs die loskopstut Joe Moody en die flank en kaptein, Ardie Savea, oorbly van die span wat die Poemas geklop het.

In die agterlyn het Jordie Barrett genoeg gedoen om sy posisie op heelagter te behou bo Damian McKenzie, wat verlede naweek in die nr. 10-trui uitgedraf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos