Rugbykampioenskap

Am nie bekommerd oor Bok-lakwerk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lukhanyo Am druk die Bokke se enigste drie in die tweede toets teen die Wallabies. Foto: Getty Images
Lukhanyo Am druk die Bokke se enigste drie in die tweede toets teen die Wallabies. Foto: Getty Images

Dit was nie ’n stelselfout wat daartoe gelei het dat die Wallabies vier drieë teen die Bokke in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Brisbane gedruk het nie.

Dit was eerder te wyte aan individue wat nie hul duikslae uitgevoer het nie, sê die Springbok-buitesenter, Lukhanyo Am.

Am word al ’n geruime tyd beskou as die spilpunt waarom die Bokke se verdedigingstruktuur op die veld draai. Jacques Nienaber, die hoofafrigter, is die argitek van die Bokke se aggressiewe verdediging, en Am is die man wat moet sorg dat die planne reg uitgevoer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos