Rugbykampioenskap

Barrett breek Bok-harte in Townsville

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sbu Nkosi duik oor vir sy drie. Foto: Getty Images
Sbu Nkosi duik oor vir sy drie. Foto: Getty Images

Die All Blacks spaar hul Kapa o Pango-haka vir hul grootste oomblikke, teen hul grootste teenstanders.

Ná twee minute – toe hul vleuel Will Jordan gaan druk het en daar op rusbanke van Johannesburg tot Kakamas gesug is: “Hier gaan ons al weer . . .” – het ’n mens vermoed hulle kon maar liefs die gewone Ka Mate gedoen het.

Toe sê die Bokke aikôna, ons is hier om te jôl. En hulle maak die 100ste toets tussen die lande toe ’n behóórlike tweestryd. Danksy ’n laat strafdoel deur Jordie Barrett het Nieu-Seeland met 19-17 gewen. Maar dit kon bitter maklik ’n Bok-oorwinning gewees het, as Suid-Afrika net die wedstryd effens beter bestuur het in die laaste tien minute.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos