Rugbykampioenskap

Bokke het g’n behoefte aan ‘plan B’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Diep onder in daardie hopie lê die Springbokke se plaasvervanger-haker, Malcolm Marx, vir een van die twee drieë wat hy Sondag teen die Wallabies van rolmaalbewegings af gedruk het.  Foto: Getty Images
Diep onder in daardie hopie lê die Springbokke se plaasvervanger-haker, Malcolm Marx, vir een van die twee drieë wat hy Sondag teen die Wallabies van rolmaalbewegings af gedruk het. Foto: Getty Images

Daar’s geen rede vir die Springbokke om aan hul wedstrydplan te verander ná Sondag se nederlaag teen die Wallabies nie.

So het die Bok-vleuel Sbu Nkosi gesê nadat die Wallabies ’n doodsnik-oorwinning met 28-26 in die Goudkus in Australië behaal het.

“Dit kom maar net neer op uitvoering. Ek dink nie ons hoef terug tekenbord toe te gaan en enigiets te verander nie. Ons het ’n goeie plan wat van ons die wêreldkampioen gemaak het,” het die Bok-blits aangevoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos