Rugbykampioenskap

Bokke reg vir ‘laaste groot stryd’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die beslissende oomblik. Die plaasvervanger-agterspeler Quinn Tupaea dwing ’n strafskop by ’n afbreekpunt af, wat tot Jordie Barrett se wenskop gelei het. Foto: Getty Images
Die beslissende oomblik. Die plaasvervanger-agterspeler Quinn Tupaea dwing ’n strafskop by ’n afbreekpunt af, wat tot Jordie Barrett se wenskop gelei het. Foto: Getty Images

Nou vir een laaste gróót poging.

Die Springbok-flank Kwagga Smith het Saterdagaand enige vrese besweer dat die span ná hul naelskraapse nederlaag van 17-19 teen Nieu-Seeland in Townsville nie meer petrol in die tenk oor het nie. Hulle kom eerskomende Saterdag weer teen die All Blacks te staan in die laaste toets van hul Rugbykampioenskapstoer.“Ja, ons sal beslis gereed wees,” sê Smith, wat ’n groot vertoning in Townsville gelewer het.

“Ons het die begeerte gehad om goed te vertoon voor vanaand se wedstryd, want die vorige week was ons swak. Ons het goed gespeel, ons was net ongelukkig om nie te wen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos