Rugbykampioenskap

Bokke sonder Malherbe; Kolbe nie fiks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ox Nché is op loskopstut gekies vir die Bokke se tweede toets teen die All Blacks Saterdag in die Goudkus. Foto: Gallo Images
Ox Nché is op loskopstut gekies vir die Bokke se tweede toets teen die All Blacks Saterdag in die Goudkus. Foto: Gallo Images

Die Springbokke sal die All Blacks Saterdag in hul tweede ontmoeting in vanjaar se Rugbykampioenskap sonder hul staatmaker-vaskopstut Frans Malherbe aandurf.

Malherbe het las van ’n nekbesering en kon nie oorweeg word vir die kragmeting in die Goudkus in Australië nie.

Met Malherbe op die kantlyn, is Trevor Nyakane van loskopstut na die vaskopkant geskuif, met Ox Nché wat nou die loskopstut in die beginspan sal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos