Rugbykampioenskap

#100: Vyf epiese toetse in amateur-era

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Vreugde in 1981 nadat die Springbokke die All Blacks in die tweede toets in Wellington in Nieu-Seeland gewen het. Links is Wynand Claassen en regs Naas Botha. Foto: More Than Just Rugby
Vreugde in 1981 nadat die Springbokke die All Blacks in die tweede toets in Wellington in Nieu-Seeland gewen het. Links is Wynand Claassen en regs Naas Botha. Foto: More Than Just Rugby

Skrum! Skrum! Skrum! Dit was die boodskap wat die voormalige Springbok-kaptein Paul Roos in 1937 voor die derde toets tussen die Bokke en die All Blacks op Eden Park in Auckland aan die Springbokke gestuur het.

Die Bokke het geluister, die Nieu-Seelanders pap geskrum en een van hul beste oorwinnings oor hul aartsvyand behaal.

Daardie oorwinning kan as een van die Bokke se vyf bestes oor die All Blacks in die amateur-era beskou word. Om net vyf beste toetse van 1921 tot 1995 tussen die spanne te kies is bitter moeilik. Die volgende vyf kragmetings kan egter sekerlik die meeste kenners se lysie haal:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos