Rugbykampioenskap

Bokke trap water sonder Rassie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Springbokke mis duidelik die leiding wat hulle van Rassie Erasmus gekry het toe hy die rol van waterdraer vervul het gedurende die toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus.Foto: Getty Images
Die Springbokke mis duidelik die leiding wat hulle van Rassie Erasmus gekry het toe hy die rol van waterdraer vervul het gedurende die toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus.Foto: Getty Images

Mis die Springbokke hul gevierde waterdraer, Rassie Erasmus, en is sy hoofluitenant oor baie seisoene, Jacques Nienaber, verlore sonder hom?

Daar is geen twyfel nie dat Erasmus en Nienaber as ’n span – onderskeidelik in die rol van hoof- en verdedigingsafrigter – die deurslaggewende faktor was in Suid-Afrika se Wêreldbeker-triomf in 2019.

Ook in die onlangse reeks teen die Britse en Ierse Leeus – met Erasmus wat instruksies langs die kantlyn gegee het met ’n waterbottel in die hand – was dit ’n wenspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos