Rugbykampioenskap

Bokke wil jou tjoppie beter laat smaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi Vrydag by die Springbokke se kapteinsoefening in Townsville.  Foto: Gallo Images
Siya Kolisi Vrydag by die Springbokke se kapteinsoefening in Townsville. Foto: Gallo Images

Geniet jou tjoppie, met komplimente van die Springbok-rugbyspan.

Die Bokke hoop hulle kan ondersteuners se braai op dié Erfenisdag-langnaweek opkikker met ’n onverwagse oorwinning oor die All Blacks.

Suid-Afrika en Nieu-Seeland pak mekaar Saterdag in Townsville vir die 100ste keer en terwyl die Bokke hul allerbeste doen om dié groot geleentheid as “net nog ’n toets” af te maak, weet hulle hoe hul medelandsburgers oor die spel voel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos