Rugbykampioenskap

Covid-19 dryf Bokke weer na hul hotel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Bokke, All Blacks, Wallabies en Poemas mag steeds in geslote sessies buite hul hotelle oefen. Foto: Getty Images
Die Bokke, All Blacks, Wallabies en Poemas mag steeds in geslote sessies buite hul hotelle oefen. Foto: Getty Images

Die organiseerders van die Rugbykampioenskap het spelers en beamptes beveel om hulle in hul hotelle te isoleer aangesien daar ’n paar nuwe koronavirusgevalle in Brisbane aangemeld is.

Nieu-Seeland, Suid-Afrika, Argentinië en Australië mag steeds in geslote sessies buite hul hotelle oefen, maar hulle mag nie met die publiek meng nie, het Scott McLeod, die All Black-hulpafrigter, Dinsdag bevestig.

“Ons word nie buite die hotel toegelaat nie, behalwe vir noodsaaklikhede of mediese ondersoeke,” het McLeod in ’n video-oproep van die span se hotel in die Goudkus, waar hulle Saterdag teen die Springbokke te staan kom, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos