Rugbykampioenskap

Díe toets teen Bokke nuutjie vir All Blacks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Beauden Barrett bars deur ’n gaping in die afgelope naweek se toets teen Argentinië in Brisbane. Brodie Retallick (heel regs) probeer sy bes om by te bly.  Foto: Getty Images
Beauden Barrett bars deur ’n gaping in die afgelope naweek se toets teen Argentinië in Brisbane. Brodie Retallick (heel regs) probeer sy bes om by te bly. Foto: Getty Images

’n Gekweste Springbok is ’n gevaarlike gedierte en daarom sê die All Black-losskakel hulle verwag ’n veel sterker vertoning deur die Suid-Afrikaners as wat hulle in die laaste twee Rugbykampioenskapstoetse teen die Wallabies opgedis het.

Die Bokke en All Blacks pak mekaar Saterdag in Townsville, Australië, vir die 100ste keer.

Wat dié wedstryd nog meer interessant maak, is dat die All Blacks vir die eerste keer in ’n dekade teen die heersende wêreldkampioen sal speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.99
+0.9%
Silwer
24.35
+3.0%
Palladium
2,077.00
-1.2%
Platinum
1,056.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos