Rugbykampioenskap

Dissipline, bioborrels hinder Poemas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Al het Argentinië met bykans 40 punte teen die All Blacks verloor, was die Poemas se afrigter, Mario Ledesma, steeds tevrede met die wyse waarop hulle verdedig het.  Foto: Getty Images
Al het Argentinië met bykans 40 punte teen die All Blacks verloor, was die Poemas se afrigter, Mario Ledesma, steeds tevrede met die wyse waarop hulle verdedig het. Foto: Getty Images

Jacques Nienaber was nie die enigste afrigter in Australië se Goudkus wat Sondag sy span se swak dissipline betreur het nie.

Die Springbok-breier se Argentynse eweknie, Mario Ledesma, het hom in dieselfde bootjie bevind.

Die Poemas het in die vroeë Rugbykampioenskap-wedstryd in die Goudkus deurgeloop onder die skeidsregter se skril fluitjie en het uiteindelik met 0-39 teen die All Blacks verloor. Dít volg op nederlae met 12-32 en 10-29 teen die Bokke in Gqeberha.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos