Rugbykampioenskap

Eben, Marvin maak weer soos op skool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die slotpaar van Eben Etzebeth en Marvin Orie in 2009 en 2021!
Die slotpaar van Eben Etzebeth en Marvin Orie in 2009 en 2021!
Eben Etzebeth

Wanneer die Springbokke Saterdag teen die Wallabies in Brisbane uitdraf, sal ’n kombinasie hervat wat meer as ’n dekade gelede by die Hoërskool Tygerberg in Parow begin is.

Die slotpaar van Eben Etzebeth en Marvin Orie het in 2009 in die lynstane diens gedoen vir Tygerberg se eerste rugbyspan en toe al die lewe baie moeilik vir hul teenstanders gemaak.

Gavin Beresford was die man wat hulle destyds gebrei het en as jy hom vra, was die potensiaal altyd daar vir dié twee manne om groot hoogtes te bereik, al is hy lugtig om te sê dat hy geweet het hulle sou hul land eendag verteenwoordig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos