Rugbykampioenskap

Foster pantser All Blacks vir Bok-lugaanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vurige losvoorspeler Akira Ioane is een van die groot kanonne wat deur die All Black-afrigter, Ian Foster, gekies is om die Bokke aan te durf.  Foto: Getty Images
Die vurige losvoorspeler Akira Ioane is een van die groot kanonne wat deur die All Black-afrigter, Ian Foster, gekies is om die Bokke aan te durf. Foto: Getty Images

Ian Foster, die All Black-afrigter, het, soos algemeen verwag, sy agttal met ’n paar groot manne vir Saterdag se 100ste toets teen die Springbokke in Townsville gelaai.

Scott Barrett en Brodie Retallick begin op slot en Akira Ioane en Luke Jacobson sal die lostrio saam met Ardie Savea, die kaptein, vorm.

Foster het ook weer vir Codie Taylor op haker gekies met Nepo Laulala en Joe Moody op stut.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan