Rugbykampioenskap

Foster trots op koelkop All Blacks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ian Foster, die All Blacks se breier. Foto: AP
Ian Foster, die All Blacks se breier. Foto: AP

Die All Blacks se breier, Ian Foster, was vinnig om sy spelers te herinner dat nóg ’n taai kragmeting teen die Springbokke wag in hul aanslag op die Rugbykampioenskap se titel.

Daar was duidelik baie stof tot nadenke vir die Nieu-Seelanders nadat hulle die 100ste kragmeting tussen die twee nasies naelskraap met 19-17 in Townsville gewen het.

Dit was die een fout ná die ander met die All Blacks wat net een keer daarin geslaag het om die Suid-Afrikaners se verdediging oop te kerf toe Will Jordan ná net twee minute se speeltyd gaan afrond het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos