Rugbykampioenskap

Gaan SA saam met Morné in die kol wees?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar’s ’n huppel in die Springbokke se stap noudat hulle nie meer in kwarantyn is in Australië nie. Foto: Getty Images
Daar’s ’n huppel in die Springbokke se stap noudat hulle nie meer in kwarantyn is in Australië nie. Foto: Getty Images

’n Kolhou deur Morné Steyn op die 14de putjie van Brisbane se Brookwater-gholfklub vandeesweek is dalk net die voorbode vir ’n beter vertoning deur die Springbokke in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen die Wallabies in Brisbane se Suncorp-stadion.

“MY 1STE KOLHOU!!! Wat ’n gevoel,” het die veteraan-losskakel Donderdag op Instagram gesê.

Die Bokke geniet hulself dié week baie van die veld af nadat hulle tot kort voor verlede naweek se toets in die Goudkus in kwarantyn was. Heel moontlik het hul onplesierige omstandighede bygedra tot hul lustelose vertoning in die nederlaag met 26-28 teen die Aussies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan