Rugbykampioenskap

Hooper Oz se ‘Kaptein Kanniedood’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Hooper op die aanval teen die Springbokke in die afgelope Sondag se toets in die Goudkus. Hy lei die Wallabies Saterdag in ’n Brisbane ’n 60ste keer op die veld. Foto: Getty Images
Michael Hooper op die aanval teen die Springbokke in die afgelope Sondag se toets in die Goudkus. Hy lei die Wallabies Saterdag in ’n Brisbane ’n 60ste keer op die veld. Foto: Getty Images

Michael Hooper sal Saterdag in Brisbane geskiedenis maak wanneer hy die Wallabies in hul tweede Rugbykampioenskapstoets teen die Springbokke op die veld lei.

Dié flank sal dan die nuwe rekordhouer vir die meeste toetse as Australiese kaptein, 60, word.

Die 29-jarige Hooper het George Gregan se rekord verlede week geëwenaar en Dave Rennie, Australië se afrigter, glo die huidige kaptein sal Gregan se rekord vir die meeste toetse deur ’n Wallaby (132) ook in die komende jare oortref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan