Rugbykampioenskap

Kwagga Smith ‘bring balans, energie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Scarra Ntubeni lak Kwagga Smith op Shimlapark, die Springbokke se oefenveld. Foto: Gallo Images
Scarra Ntubeni lak Kwagga Smith op Shimlapark, die Springbokke se oefenveld. Foto: Gallo Images

As dit van baie Springbok-ondersteuners – en die Kiwi-knorpot Laurie Mains – afgehang het, sou daar ’n hele paar Bokke in die slag gebly het ná Saterdag se fiasko teen die Wallabies.

Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, het dié sondebokke tog die valbyl gespaar vir komende Saterdag se 100ste toets teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap.

Benewens die feit dat daar rugbyliefhebbers is wat hulle kop sal skud oor Nienaber se oënskynlik onwrikbare lojaliteit teenoor spelers soos Faf de Klerk en Willie le Roux, sal daar ook vrae wees oor Kwagga Smith se insluiting as steelkantflank in Franco Mostert se plek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos