Rugbykampioenskap

Ledesma berou ‘verspeelde kanse’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mario Ledesma hoop dinge kan komende naweek uiteindelik vir sy span in plek val.  Foto: AP
Mario Ledesma hoop dinge kan komende naweek uiteindelik vir sy span in plek val. Foto: AP

Die Poemas se afrigter, Mario Ledesma, is bitter oor ’n reeks verbroude geleenthede nadat Argentinië Saterdag in Townsville nóg ’n nederlaag gely het toe hy teen Australië in die Rugbykampioenskap vasgeval het.

Die Poemas is steeds oorwinningloos in vanjaar se reeks nadat hy met 27-8 deur die Wallabies verslaan is.

Ledesma reken dat sy span hopeloos te veel punte op ’n skinkbord weggegee het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos