Rugbykampioenskap

Maak soos 1981-Bokke, vra Wynand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Wynand Claassen is aan die vooraand van die Bokke se 100ste toets teen die All Blacks bekommerd oor hul verdediging. Hier sak Handré Pollard op Beauden Barrett toe in die gelykop-toets tussen dié spanne in Wellington in 2019. Foto: Getty Images
Wynand Claassen is aan die vooraand van die Bokke se 100ste toets teen die All Blacks bekommerd oor hul verdediging. Hier sak Handré Pollard op Beauden Barrett toe in die gelykop-toets tussen dié spanne in Wellington in 2019. Foto: Getty Images

Speel met die durf en strydlus waarmee die Springbokke in 1981 die tweede toets teen die All Blacks in Wellington gewen het.

Dit is 40 jaar later, maar die voormalige Bok-kaptein Wynand Claassen glo die 2021-span sal, ondanks die kommer wat hy oor die Bokke het, Saterdag hoogs gemotiveerd wees in die 100ste toets teen Nieu-Seeland in Townsville.

Maar, dié raad en voorspelling kom met voorbehoud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos