Rugbykampioenskap

‘Bokke sál strategie verander’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ox Nché (links) en Bongi Mbonambi vroeër vandeesmaand gedurende ’n Springbok-oefensessie in die Goudkus. Nché (loskopstut) en Mbonambi (haker) sal Saterdag langs mekaar sak in die voorry.   Foto: Gallo Images
Ox Nché (links) en Bongi Mbonambi vroeër vandeesmaand gedurende ’n Springbok-oefensessie in die Goudkus. Nché (loskopstut) en Mbonambi (haker) sal Saterdag langs mekaar sak in die voorry. Foto: Gallo Images

Jacques Nienaber, hoofafrigter van die Springbokke, verskil van diegene wat meen die Springbokke is as’t ware vooraf geprogrammeer om by ’n sekere wedstrydplan te hou – ongeag van wat op die veld gebeur.

Nienaber moes Dinsdag behoorlik bontstaan met vrae van die media gedurende die Bokke se spanaankondiging vir Saterdag se toets teen Nieu-Seeland.

Dié twee spanne pak mekaar in hul laaste kragmeting van vanjaar se Rugbykampioenskap in die Goudkus in Australië.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos