Rugbykampioenskap

‘Ondersteuners móét Bokke kritiseer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacques Nienaber, hoofafrigter van die Springbokke, in ligte luim voordat Australië die Bokke Saterdag met 30-17 in die Rugbykampioenskapstryd pak gegee het.   Foto: Getty Images
Jacques Nienaber, hoofafrigter van die Springbokke, in ligte luim voordat Australië die Bokke Saterdag met 30-17 in die Rugbykampioenskapstryd pak gegee het. Foto: Getty Images

Jacques Nienaber het Saterdag ná die foltering wat Springbok-ondersteuners gehad het om na die toets teen die Wallabies te kyk, onverwyld verskoning gevra.

Jammer, dit was eenvoudig nie goed genoeg nie en dit is die span se swakste vertoning sedert 2018, het hy toegegee.

Dit het in die nadraai nie verhoed dat daar in ’n massakoor losgetrek is met kritiek nie en die druk is aan die oplaai om nie Saterdag in Townsville skandes te maak in die 100ste toets teen die All Blacks nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan