Rugbykampioenskap

Oud-spelers: Besluite kelder dapper Bokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Willie le Roux staan verslae op die veld nadat die All Blacks die Bokke naelskraaps in Townsville geklop het. Foto: Getty Images
Willie le Roux staan verslae op die veld nadat die All Blacks die Bokke naelskraaps in Townsville geklop het. Foto: Getty Images

Die Springbokke het moedig geveg, maar ’n gebrek aan kreatiwiteit en swak besluitneming in die laaste tien minute teen die All Blacks het hulle duur te staan gekom.

Dít is die mening van drie voormalige Bokke nadat Nieu-Seeland dié twee spanne se 100ste toets Saterdag in Townsville met 19-17 gewen het.

Die voormalige Bok-vleuel Breyton Paulse sê as ’n oud-Bok is hy baie trots op die span se vertoning.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos