Rugbykampioenskap

Lambie en die All Black met die ‘pers tong’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrick Lambie vier fees nadat hy in die Bokke se oorwinning oor die All Blacks op Ellispark in 2014 die wenskop oorgejaag het. Foto: Getty Images
Patrick Lambie vier fees nadat hy in die Bokke se oorwinning oor die All Blacks op Ellispark in 2014 die wenskop oorgejaag het. Foto: Getty Images

Noem jy die name Pat Lambie en All Blacks, kom daar een herinnering by mense op: Sy wenskop op Ellispark in 2014.

As jy met Lambie self praat, kom jy agter sy All Black-herinneringe strek veel verder as net dit. Trouens, daar is omtrent ’n storie vir elk van sy 11 toetse teen Nieu-Seeland.

Dit begin met sy eerste toets teen die ou vyand, in 2011 in Wellington. Hy het as 20-jarige op losskakel uitgedraf. Dit was maar sy sesde toets en sy eerste in die beginspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan