Rugbykampioenskap

'AB’s kan Bokke se swak peil by venster uitgooi'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die All Blacks se voorspelerafrigter, John Plumtree – hier saam met een van die die Nieu-Seelanders se puik agterspelers, Beauden Barrett – verwag ’n taai stryd teen die Bokke Saterdag in Townsville. Foto: Getty Images
Die All Blacks se voorspelerafrigter, John Plumtree – hier saam met een van die die Nieu-Seelanders se puik agterspelers, Beauden Barrett – verwag ’n taai stryd teen die Bokke Saterdag in Townsville. Foto: Getty Images

John Plumtree, die All Blacks se voorspelerafrigter, verwag ’n “titaniese” voorspelerstryd wanneer Nieu-Seeland en Suid-Afrika mekaar Saterdag in Townsville in hul 100ste toets pak.

Al het die Springbokke die afgelope twee weke agtereenvolgende Rugbykampioenskapstoetse teen Australië verloor, verwag Plumtree nie dat die Bokke veel van die strategie sal afwyk wat hulle gehelp het om die Wêreldbeker-toernooi in 2019 te wen nie.

“Die voorspelers weet dat dit hul taaiste stryd sal wees sedert ek betrokke geraak het,” sê Plumtree, wat in 2020 ’n All Black-hulpafrigter geword het nadat hy voorheen ook lank in Suid-Afrika afgerig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos