Rugbykampioenskap

Poemas waag met jong losskakel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Santiago Carreras sal Saterdag vir die eerste keer vir die Poemas op losskakel begin. Die Poemas kom in Brisbane weer teen die All Blacks te staan.  Foto: Gallo Images
Santiago Carreras sal Saterdag vir die eerste keer vir die Poemas op losskakel begin. Die Poemas kom in Brisbane weer teen die All Blacks te staan. Foto: Gallo Images

Die Poemas moet Saterdag in Brisbane hul geleenthede teen die All Blacks beter benut, pleit Mario Ledesma, hul afrigter.

Argentinië kon in sy laaste twee toetse teen Nieu-Seeland nie ’n enkele punt op die telbord kry nie. Die All Blacks het hulle verlede naweek in die Goudkus met 39-0 getrap en in hul laaste ontmoeting verlede jaar was die Nieu-Seelanders met 38-0 aan die wenkant.

Die Poemas se eerste oorwinning ooit oor die All Blacks in November 2020 dien darem nog steeds vir hulle as inspirasie vir hierdie naweek se kragmeting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos