Rugbykampioenskap

Bokke se houding wás reg, sê Pollard

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Handré Pollard sê die Bokke is verskriklik teleurgesteld in hulself. Foto: Gallo Images
Handré Pollard sê die Bokke is verskriklik teleurgesteld in hulself. Foto: Gallo Images

Die Wallabies het hul wedstrydplan beter uitgevoer as wat die Bokke hulle s’n kon uitvoer. Maar dit is nie ’n geval van die wil wat by die Bokke ontbreek het nie.

So het die Springbok-losskakel, Handré Pollard, gister ná die Bokke se nederlaag teen Australië gesê.

Pollard het ook in die bresse getree vir die Bokke se verdediging. Die Springbokke het in Brisbane 19 uit 69 duikslae in die Rugbykampioenskap-nederlaag van 30-17 teen die Wallabies verbrou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos