Rugbykampioenskap

Rennie: ‘As Quade Bok was, was hy jonk’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kort ná Quade Cooper se goeie vertoning die afgelope naweek teen die Springbokke, was daar reeds diegene wat wonder of hy steeds in die prentjie gaan wees vir die volgende Wêreldbeker-toernooi.  Foto: Getty Images

Quade Cooper se skitterende vertoning in sy terugkeer tot toetsrugby die afgelope naweek teen die Springbokke laat die Wallaby-keurders met ’n aangename tameletjie.

Dié 33-jarige losskakel het met al agt sy pogings pale toe geslaag, wat die deurslaggewende doodsnik-strafdoel ingesluit het.

Australië het sodoende teen die verwagting in met 28-26 die kragmeting in die Rugbykampioenskap in die Goudkus gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan