Rugbykampioenskap

'Speel soos Bokke en rugby oor 5 j. dood'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Clive Woodward is nie ’n aanhanger van die Springbokke se skoptaktiek nie. Hier maak Faf de Klerk gereed om die bal in verlede naweek se toets teen die Wallabies te sool. Foto: Getty Images
Clive Woodward is nie ’n aanhanger van die Springbokke se skoptaktiek nie. Hier maak Faf de Klerk gereed om die bal in verlede naweek se toets teen die Wallabies te sool. Foto: Getty Images

Rugby sal binne vyf jaar sterf as ander spanne almal soos die Springbokke speel, sê sir Clive Woodward.

Dié uitgesproke voormalige afrigter van Engeland en die Britse en Ierse Leeus kap die Bokke weer kwaai in sy jongste rubriek in die Daily Mail.

“Ek het verlede naweek in afsku na die absoluut armsalige en vervelige rugby sit en kyk wat die Suid-Afrikaanse span teen Australië opgedis het,” skryf Woodward.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos