Rugbykampioenskap

Stick: ‘Bokke hét vryheid op veld’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Bietjie meer hiervan, asseblief, Bokke. As Makazole Mapimpi drieë só puik kan afrond, waarom nie aktief daaraan werk om hom meer dikwels in ruimte te kry nie?  Foto: Gallo Images
’n Bietjie meer hiervan, asseblief, Bokke. As Makazole Mapimpi drieë só puik kan afrond, waarom nie aktief daaraan werk om hom meer dikwels in ruimte te kry nie? Foto: Gallo Images

Die kritiek dat Suid-Afrika ’n eendimensionele rugbyspan is, is dikwels ongegrond en ongevraagd. Tog kan daar nie daarvan weggeskram word nie dat die Springbokke dalk net ’n bietjie té voorspelbaar was in verlede naweek se nederlaag teen die Wallabies.

As jy uitsonderlike vleuels in jou span het, waarom nie werk daarvan maak om hulle dikwels in besit te stel nie?

“Dis altyd ’n deel van ons plan om ruimte vir spelers aan die buitekant te skep,” het Mzwandile Stick, hulpafrigter van die Bokke, Vrydag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.3%
Platinum
1,054.74
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos