Rugbykampioenskap

Trevor weet nou wat Wallabies kan doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Trevor Nyakane brul nadat die Bokke die Britse en Ierse Leeus geklop het. Foto: Getty Images
Trevor Nyakane brul nadat die Bokke die Britse en Ierse Leeus geklop het. Foto: Getty Images

Vergeet van vaskop en loskop – Trevor Nyakane is bloot ’n stút.

Dié Bok-voorryman is op loskopstut gekies vir die Springbokke se tweede toets teen Australië Saterdag in Brisbane. Hy het vroeër vanjaar teen Argentinië en die Britse en Ierse Leeus ook op nr. 1 gesak, maar het die laaste paar jaar die meeste van sy rugby as vaskopstut gespeel.

Hy is een van min spelers in wêreldrugby wat ’n volwaardige “swinger”, oftewel swaaistut, is – iemand wat met groot welslae aan albei kante van die skrum kan sak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos