Rugbykampioenskap

2 versekerings-polisse op Bok-bank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Frans Steyn en Elton Jantjies is Saterdag terug op die Bokke se plaasvervangersbank vir die toets teen die All Blacks. Hier is hulle saam met Herschel Jantjies (ook Saterdag op die bank) by die Wêreldbeker-toernooi. Foto: Getty Images
Frans Steyn en Elton Jantjies is Saterdag terug op die Bokke se plaasvervangersbank vir die toets teen die All Blacks. Hier is hulle saam met Herschel Jantjies (ook Saterdag op die bank) by die Wêreldbeker-toernooi. Foto: Getty Images

Die Springbokke het twee uiteenlopende versekeringspolisse op hul plaasvervangersbank vir Saterdag se 100ste toets teen die All Blacks.

Jacques Nienaber, die hoofafrigter, het teruggekeer na die meer tradisionele 5/3-bank, met vyf voorspelers en drie agterspelers, teenoor die 6/2-banke waaraan Bok-ondersteuners sedert die Wêreldbeker-toernooi in 2019 gewoond geraak het.

In ’n verrassende wending het Nienaber besluit om Elton Jantjies en Frans Steyn as sy twee agterspelers op die bank te kies vir dié toets in Townsville, saam met die skrumskakel Herschel Jantjies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos