Rugbykampioenskap

Tyd vir ’n groot Springbok-oomblik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bokke wat die All Blacks Saterdag in Townsville aandurf. Voor, van links, is: Duane Vermeulen, Frans Steyn, Eben Etzebeth, Siya Kolisi (k), Jacques Nienaber (afrigter), Handré Pollard, Willie le Roux, Damian de Allende, Steven Kitshoff. Tweede ry: Faf de Klerk, Trevor Nyakane, Bongi Mbonambi, Sbu Nkosi, Makazole Mapimpi, Elton Jantjies, Kwagga Smith, Herschel Jantjies. Agterste ry: Lukhanyo Am, Malcolm Marx, Franco Mostert, Lood de Jager, Frans Malherbe, Vincent Koch en Marco van Staden. Foto: Gallo Images

Joggie Jansen se plettervat op Wayne Cottrell, Frik du Preez se vlieënde vuishou, Joel Stransky se skepdoel, Joost van der Westhuizen se laagvat op Jonah Lomu, Pieter Rossouw se drie in Wellington, Marius Joubert se driekuns, Ricky January se wendrie op Carisbrook, Pat Lambie se doodsnik-strafdoel . . .

Saterdag kry 23 Springbokke die kans om vir nóg ’n groot oomblik in ’n All Black-toets te sorg.

Die geleentheid kan beswaarlik groter. Dis die 100ste toets tussen die twee ou vyande, en die Bokke se rug is vierkant teen die muur ná twee teleurstellende nederlae teen die Wallabies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan