Rugbykampioenskap

Wallabies vou futlose Bokke in Brisbane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die senter Len Ikitau word deur sy Wallaby-spanmaats gelukgewens nadat hy Saterdag een van sy twee drieë teen die Bokke gedruk het. Foto: Getty Images
Die senter Len Ikitau word deur sy Wallaby-spanmaats gelukgewens nadat hy Saterdag een van sy twee drieë teen die Bokke gedruk het. Foto: Getty Images

Siya Kolisi, die Springbok-kaptein, het op die vooraand van Saterdag se Rugbykampioenskap-toets in Brisbane gesê dat sy span “meer vasbeslote” was as voor die vorige naweek se broekskeurnederlaag op Australië se Goudkus.

Ongelukkig was die Bokke ook aansienlik swakker. Australië het nie net met 30-17 gewen nie, maar die wêreldkampioen ’n deeglike loesing gegee.

’n Kombinasie van swak dissipline, flou verdediging en swak hanteerwerk was die Bokke se doodsteek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.0%
Rand - Pond
20.08
+0.5%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,773.34
+0.5%
Silwer
23.96
+3.3%
Palladium
2,091.50
+3.5%
Platinum
1,045.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos