Rugbykampioenskap

Wat de Bok! Nienaber vra om verskoning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Bedroef en bebloed in Brisbane. Vincent Koch (middel), Kwagga Smith (regs) en Jasper Wiese ná die nederlaag.    Foto: AP
Bedroef en bebloed in Brisbane. Vincent Koch (middel), Kwagga Smith (regs) en Jasper Wiese ná die nederlaag. Foto: AP

Jammer, Suid-Afrika. Dié vertoning was ’n Springbok-trui nie waardig nie.

Só het Jacques Nienaber, die Bok-breier, sy span se getjommel gister in Brisbane betreur.

“Dis beslis nie net die swakste vertoning van die jaar nie. Ek dink dis die swakste vertoning sedert 2018 toe ons (32-12) teen Argentinië in Mendoza verloor het,” het Nienaber gesê nadat die Wallabies sy span met 30-17 in hul tweede Rugbykampioenskapstoets getroef het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos