Wêreldsewesreeks

Besering dwing Blitsbok Angelo op krukkelys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Selvyn Davids is ’n opwindende speler, wat oor die X-faktor beskik. Hier is hy in aksie in die Los Angeles-toernooi in Maart 2020.  Foto: Gallo Images
Selvyn Davids is ’n opwindende speler, wat oor die X-faktor beskik. Hier is hy in aksie in die Los Angeles-toernooi in Maart 2020. Foto: Gallo Images

Die Blitsbok Angelo Davids het sy hand gebreek en sal nie die komende naweek in die Edmonton-toernooi speel nie.

Davids was een van die Suid-Afrikaners se sterre die afgelope naweek in die Wêreld-sewesreeks se toernooi in Vancouver, waar hulle die titel verower het. Hy was met 10 drieë die voorste driedrukker en is ná afloop van die toernooi in die toernooi se Droomspan ingesluit.

Angelo (22) keer nou terug na Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan