Wêreldsewesreeks

Blitsbokke begin met knal in Kanada

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dewald Human het die Blitsbokke teen Mexiko op die veld gelei.  Foto: Getty Images
Dewald Human het die Blitsbokke teen Mexiko op die veld gelei. Foto: Getty Images

Die Blitsbokke het hul aanslag op die titel by die Vancouver-sewestoernooi op ’n hoogtepunt begin deur Mexiko uit die pad te vee.

Suid-Afrika het nege drieë gedruk om Saterdag met 53-0 te wen.

Dit was ’n blink vertoning deur die Blitsbokke, met Ronald Brown wat sy span se eerste drie gaan druk het. Op pad na daardie drie het gewys dat hy kan systap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan