Wêreldsewesreeks

Blitsbokke beklink reeks voor eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Muller du Plessis gaan druk die Blitsbokke se eerste drie teen Kenia. Foto: Gallo Images
Muller du Plessis gaan druk die Blitsbokke se eerste drie teen Kenia. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke het met hul sege in die halfeindstryd van die Edmonton-sewestoernooi nie net hul plek in die eindstryd bespreek nie, maar hulle is ook verseker van die reekssege.

Suid-Afrika het Kenia Sondag met 33-7 in die halfeind geklop. Hulle kom nou in die eindstryd teen Brittanje Maandagoggend om 01:28 (SA tyd) te staan.

Die Britte het Kanada in die ander halfeind met 22-12 geklop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos