Wêreldsewesreeks

Blitsbokke marsjeer voort in Edmonton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Selvyn Davids was een van die Blitsbokke se uitblinkers teen Kanada. Foto: Getty Images
Selvyn Davids was een van die Blitsbokke se uitblinkers teen Kanada. Foto: Getty Images

Die Blitsbokke het Kanada in hul laaste groepwedstryd by die Edmonton-sewestoernooi geklop en kom nou in die kwarteindronde teen Hongkong te staan.

Suid-Afrika het Sondagoggend (SA tyd) min moeite ondervind om die Kanadese met 49-0 te klop. Die wenspan het sewe drieë gedruk.

In die eerste helfte het Muller du Plessis, Zain Davids en Selvyn Davids vir die wenspan gaan druk. Teen rustyd was die telling 21-0 in Suid-Afrika se guns.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos