Wêreldsewesreeks

Blitsbokke trek Kenia plat, bly onoorwonne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Muller du Plessis het die Blitsbokke se eerste drie gedruk. Foto: Gallo Images
Muller du Plessis het die Blitsbokke se eerste drie gedruk. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke is onoorwonne ná die eerste dag van die Vancouver-sewestoernooi, nadat hulle Kenia in hul laaste groepwedstryd geklop het.

Suid-Afrika het Saterdag met 33-14 gewen, om boaan Groep A te eindig.

Die wedstryd was skaars aan die gang, toe draf Muller du Plessis deur vir die Blitsbokke se eerste drie. Daarna het die Suid-Afrikaners met reëlmaat gaan druk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos